Pienkie Ponkie Konsert -16 September 2025

R100.00

🎟 Bring jou lagspiere, jou kamera en jou applous – dit is nuus wat jy nieΒ wilΒ misΒ nie!

This product is currently out of stock and unavailable.

Categories: ,

Description

β€œNuus soos jy dit nog nooit beleef het nie!”

Kom kyk hoe Haasdas en sy dierevriende die jongste, brekende nuus uit Diereland aanbied:
🐝 ’n Staking in Tuinland – bye en skoenlappers hou voetstuk vas oor hul stuifmeeltoelae!
πŸ™ ’n Siekte-uitbraak in die oseaan – seekatte se tentakels raak in die knoop!
🏎 ’n F1-resies waar die enjinbrul jou ore laat suis!
πŸ‰ Rugbydrama – horings, skrumme en ’n skeidsregter wat heeltemal uit sy diepte is!
🌦 En natuurlik – ons sluit af met ’n weerberig vol wind, son en verrassings!

πŸ“… Datum: 16 September 2025
πŸ“ Plek: AGS Kairos – 79 Voortrekker straat
⏰ Tyd: 18:00