Pienkie Ponkie Konsert -17 September 2026

R100.00

Die jaar vat ons julle op ’n baie spesiale reis… ’n reis deur Toeka tot Nou!

This product is currently out of stock and unavailable.

Categories: ,

Description

Die jaar vat ons julle op ’n baie spesiale reis… ’n reis deur Toeka tot Nou!

Van die jare toe mense nog met ‘n Jukebox geluister het, tot vandag se selfone en slim-tegnologie – ons gaan deur die tyd reis en vir julle wys hoe dinge verander het.

En die lekkerste deel? Ons ouers kan saam met ons deur tyd reis! Kom haal vandag julle herinneringe uit die kas, stof die ou danspassies af en geniet ’n bietjie nostalgie… want vandag gaan ons lag, sing, dans en onthou!

So maak julle reg… want die tydmasjien staan gereed!

3… 2… 1… Toeka tot Nou – hier kom ons!

📅 Datum: 15 September 2026
📍 Plek: AGS Kairos – 79 Voortrekker straat
⏰ Tyd: 18:00