Description
βNuus soos jy dit nog nooit beleef het nie!β
Kom kyk hoe Haasdas en sy dierevriende die jongste, brekende nuus uit Diereland aanbied:
π βn Staking in Tuinland β bye en skoenlappers hou voetstuk vas oor hul stuifmeeltoelae!
π βn Siekte-uitbraak in die oseaan β seekatte se tentakels raak in die knoop!
π βn F1-resies waar die enjinbrul jou ore laat suis!
π Rugbydrama β horings, skrumme en βn skeidsregter wat heeltemal uit sy diepte is!
π¦ En natuurlik β ons sluit af met βn weerberig vol wind, son en verrassings!
π
Datum: 16 September 2025
π Plek: AGS Kairos – 79 Voortrekker straat
β° Tyd: 18:00

